Liewe vriende, Ons is nou in die pylvak van ons Japan besoek, die laaste twee weke van ‘n volle drie maande. Eerskomende naweek preek ek by RCJ Tokushima gemeente. Intussen woon Stephan volgende week ‘n drie-dag RCJ Retreat by vir ampsdraers (suid van Tokyo). Ons laaste…


















































































