Goeie Vrydag in Tokushima, ons eerste een. Ons is bederf met die lente in Paastyd … Toe ek gister onder die indrukwekkende grys en blou geskakeerde wolke, en tussen die plek-plek pienk bloeisels in die berge gaan draf het, kon my hart nie ophou sê: dankie Here, die lente is…









