Inhuldiging seremonie by Kobe Gereformeerde Teologiese Kweekskool (http://krts.net ) as voltydse dosent in Pastorale Teologie en Sorg (ingesluit professorale intreerede in Japannees). Diep dankbaar vir die groot geleentheid, en opgewonde oor die pad vorentoe. Loof die Here!
神戸改革派神学校 (http://krts.net ) 教授就任記念講演・並びに第3学期開講講演。同時に入学式が行いました。感謝と喜びに溢れている一時となりました。皆様、どうぞよろしくお願いいたします。神様に賛美しましょう!





