Stappe om te volg vir aflaai van DIE HOOP-Powerpoint

Beste vriend/vriendin,

Indien jy wil gebruik maak van die powerpoint en MP3-lied getiteld DIE HOOP, hier is ‘n paar eenvoudige stappe om te volg.

Vrede

Stephan

————————————————————————————————————————–

 

STAP 1. Laai beide af by www.ngkok.co.za/missiejapan/default.htm

STAP 2. Maak die powerpoint-“file” oop en kliek op “insert” en dan op “audio”. Kies dan “insert from file”.

STAP 3. “Browse file” en kliek dan op die lied wat jy vroeër êrens op jou hardeskyf gestoor het, en “insert”.

STAP 4. Skuif die ikoon na die boonste hoek van die ppoint-skyfie en kliek op “playback”

STAP 5. Selekteer wanneer jy die lied wil laat begin speel, bv. “automatically”

STAP 6. Laat die ppoint vertoning begin deur op hierdie ikoon regs onder te kliek