Ramp-flits | visuele hulpmiddel

Die rou pyn van verlies en trauma is hartverskeurend

Beste vriendin/vriend,

Op soek na ‘n effektiewe (visuele) manier om die huidige nood in Japan te deel met ander… sodat die ondersteuning  vanuit kerke (in Japan en Suid-Afrika spesifiek) vir ramp-slagoffers kan groei?

Besoek gou http://www.ngkok.co.za/missiejapan/default.htm en laai ‘n (6MB) Powerpoint-aanbieding af wat jy in ‘n Sondag-erediens / Bybelstudie-geleentheid / Kleingroep-byeenkoms/Getuienis-aksie kan deel.

Dankie vir jou volgehoue ondersteuning!

Gedring deur God se liefde …

Stéphan, Carina, Annlie en Cornelius

(Ook namens Tobie en Annalie de Wet en Gys en Linda Olivier)