Kersfees 2015 en Nuwejaar 2016

Dit was baie lekker om tussen Kersfees en Nuwejaar ons nuwe omgewing in Kobe bietjie te kon verken, danksy ons vriende (en mede-sendelinge) Gys en Linda Olivier (en 2 jarige Linie) …  vir meer oor wat in Japan gebeur in die tyd, luister na die (7 minute) onderhoud op RSG se Sondagjoernaal (uitgesaai op 27 Desember 2015). 

| Lizelle de Bruin gesels met Stéphan Van der Watt

Content : Afrikaans

RSG