Vandag en môre vier ons, met ‘n reuse saamtrek van meer as 800 entoesiastiese gelowiges — in Zentsūji (Shikoku eiland) — die 80ste bestaansjaar van die Christelik Gereformeerde Kerk in Japan (RCJ). Wat ‘n belewenis! Die tema is gerig op God se koninkryk. Hieronder volg die inleiding tot ‘n spesiale…

































































































