Ons is in ons harte en gedagtes in diep verbondenheid met jou in Suid-Afrika in hierdie uitdagende tyd.
Met hierdie nuusflits wil ek graag kortliks 2 dinge met jou deel:
1. ‘n Kort video (3 min.) oor ons situasie en uitdagings hier. Kliek hier.
2. ‘n Kort oordenking wat ek geskryf het oor die betekenis van die opstanding en Covid-19. Kliek hier. (kliek dan op Covid-19 Tools for Pastoral Care)
Baie dankie vir jou ondersteuning vir en meelewing!
Stéphan, Carina, Annlie, Cornelius, Lodewyk en Stephan