‘n Ontevrede Sendeling?!

Annlie saam met ander jongmense by ‘n onlangse RCJ kerk kamp.

A Better Resurrection
I have no wit, no words, no tears; 
My heart within me like a stone 
Is numb’d too much for hopes or fears; 
Look right, look left, I dwell alone; 
I lift mine eyes, but dimm’d with grief 
No everlasting hills I see; 
My life is in the falling leaf: 
O Jesus, quicken me. 

My life is like a faded leaf, 
My harvest dwindled to a husk: 
Truly my life is void and brief 
And tedious in the barren dusk; 
My life is like a frozen thing, 
No bud nor greenness can I see: 
Yet rise it shall—the sap of Spring; 
O Jesus, rise in me. 

My life is like a broken bowl, 
A broken bowl that cannot hold 
One drop of water for my soul 
Or cordial in the searching cold; 
Cast in the fire the perish’d thing; 
Melt and remould it, till it be 
A royal cup for Him, my King: 
O Jesus, drink of me. 

Dankie, Here, dat U steeds deur alle omstandighede ons vorm en verander om vir U bruikbaar te word.

Groete,
Carina

Galasiërs 6: 9-10: Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel. Solank ons die geleentheid het, moet ons dus aan almal goed doen, veral aan ons medegelowiges.  

Stéphan preek RCJ Tajimi se Paasfees erediens
Annlie kuier saam met twee vroue uit ons gemeente
Gesellige kuier saam met die Ohnishi gesin Share this:
Annlie speel gitaar by ons Paasfees (buitelug) Kinderdiens
Ons nuwe leraar (ds. Nishibori) saam met sy vrou en seun eet by ons