Lente piekniek tussen Kersiebloeisels

Vanoggend het ons saam met hordes Japanese entoesiaste by die Tokushima Kasteel-Museum se Kersiebloeisel-park gaan piekniek hou … dit was feestelik!